Oktoberfees

Pic 12

Program

Die Oktoberfees spog vanjaar met nie minder as 15 top Suid-Afrikaanse kunstenaars. Die verskeidenheid wissel van "country" tot lewendige afrikaanse musiek. Ons skop als reeds Donderdag aand af, wat beloof om van hoe gehalte te wees, met verskeie "country kunstenaars wat oud en jonk gaan vermaak.

Pic 11