Oktoberfees

Pic 1

Welkom

Die Oktoberfees het ontstaan in 1985 toe 'n hand vol inwoners van Kraaifontein besluit het om 'n aktiwiteit daar te stel wat die verskillende gemeenskappe sal bymekaar bring en bekostigbaar is. Die fees het aanvanklik net plaasgevind op 'n Saterdagoggend maar het soveel belangstelling gelok dat dit nou oor 2 dae plaasvind.


lees meer

Pic 2Pic 8

Hier kom 'n ding..

Komaan meisies... Shaun is hier... En moet nie net dink hy het meisie aanhangers nie. Shaun het egter heelwat bewonderaars wat gaande is oor sy musiek en talent. Ons gaan julle dus bietjie bederf en bring hom om vir 'n volle uur ons feesgangers op hul tone tehou. Moet dit nie misloop nie.

Vir die ernstige feesgangers sal dit natuurlik goeie nuus wees om te hoor dat die fees weer oor drie volle dae gaan plaasvind.

Ons begin al reeds die Doderdag (25 Okt.) en sluit eers Saterdag (28 Okt.) af. So julle kan maar weet dat daar heelwat vermaak oor die drie gaan plaasvind. En niemand gaan teleurgesteld wees met die kunstenaars "line-up" nie.

lees meer

Kiekies...

Arr Left
Pic 3
Pic 4
Pic 5
Arr Right

2007 Program

Pic 6

lees meer

Mooi bly mooi...

Pic 7

lees meer